letra de malverlief - glaskas
jy is heeldag in my kop en
snag sien ek jou in my drome
my hart loop oor van jou
en ek brand wanneer ek jou sien…
my gedagtes oor jou teken en skryf hulself
so mooi as wat ek kan
ooo ek brand as ek jou sien
ek brand om jou te soen…
oooo….
chorus:
bly bly! jy maak my bly o
bly -sseblief nog net n rukkie by my
ek sien te min van jou!
ek sien te min van jou!
ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou…
jy laat my wakker le
jy laat my dagdroom
my hart loop oor van jou
en ek brand wanneer ek jou sien
my gedagtes oor jou dryf my tot my kitaar
ooo ek brand wanneer ek jou sien
ek brand om jou te soen…
oooo….
chorus:
bridge:
bly bly! jy maak my bly o
bly -sseblief nog net n rukkie by my
ending:
ek sien te min van jou
ek sien te min van jou
ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou!
ek wil jou net vashou
ek wil jou net vashou
letras aleatórias
- ww wiiniie › letra de d.m.o #1 freestyle - ww wiiniie
- lil flash › letra de 50 keys - lil flash
- 015b › letra de 텅 빈 거리에서 (on an empty street) - 015b
- bancuh co › letra de depan mata - bancuh.co
- natty › letra de bedroom eyes - new - natty
- wake up and wage war › letra de coming forth by day - wake up and wage war
- son classic › letra de paper - son classic
- carlos chaouen f › letra de tu ombligo - carlos chaouen (f)
- zirko sks crew › letra de syndrôme de stockholm - zirko (sks crew)
- delafe y las flores azules › letra de portugal - delafe y las flores azules