letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de goeiemôre - glaskas

Loading...

die son verblind my tot ek wakker skrik
en ek groet my drome
ek groet my vrede
ek groet die realiteit

en jy draai in my kop
terwyl die wêreld homself om my dronk draai
en jy draai in my kop
terwyl die wêreld homself om my dronk draai

goeiemôre dis nog ‘n dag
gryp my, gryp jou, jou lig is te blou
goeiemôre, jy’s die rede dat ek lag
goeiemôre, dis nog ‘n dag sonder jou

dromerige geure van gister kom nou
reenboog kleure lei na ‘n pot vol van jou
en ek groet my drome
ek groet my vrede
ek groet die werklikheid

en jy draai in my kop
terwyl die wêreld homself om my dronk draai
en jy draai in my kop
terwyl die wêreld homself om my dronk draai

goeiemôre dis nog ‘n dag
gryp my, gryp jou, jou lig is te blou
goeiemôre, jy’s die rede dat ek lag
goeiemôre, dis nog ‘n dag sonder jou
sonder jou
sonder jou

goeiemôre dis nog ‘n dag
gryp my, gryp jou, jou lig is te blou
goeiemôre, jy’s die rede dat ek lag
goeiemôre, dis nog ‘n dag sonder jou

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...