letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hittegolf - franja du plessis

Loading...

hittegolf lyrics
ek is al van die liefde vertel
dit is goed en soms sleg wel in my geval
is dit alles behalwe sleg
onverwags het dit opgedaag
om het besluit om die kans te waag
die beste keuse wat ons nog saam kon maak

ek gaan sê wat oorloop in my hart
dis my woorde jy kan dit vir jou vat

jy stuur ‘n hittegolf deur my
wat deur die koue in my bly
jou naam is in my graveer
om lief te hê het ek geleer
jy is die wind wat my verwaai
wat my wêreld om en om laat draai
ons is net soveel beter saam
ons is soveel beter saam

in my oë sien ek my verlede
in jou oë sien ek net die vrede
jy straal dit uit dis my toekoms wat ek sien

ek gaan sê wat oorloop in my hart
dis my woorde jy kan dit vir jou vat
jy stuur ‘n hittegolf deur my
wat deur die koue in my bly
jou naam is in my graveer
om lief te hê het ek geleer
jy is die wind wat my verwaai
wat my wêreld om en om laat draai
ons is net soveel beter saam
ons is soveel beter saam

ek is al van die liefde vertel
dit is goed en soms sleg wel in my geval
is dit alles behalwe sleg

jy stuur ‘n hittegolf deur my
wat deur die koue in my bly
jou naam is in my graveer
om lief te hê het ek geleer
jy is die wind wat my verwaai
wat my wêreld om en om laat draai
ons is net soveel beter saam
ons is soveel beter saam

ons is soveel beter saam

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...