letra de sos - francois van coke
as koeberg se alarm in die middel van nag afgaan
en die tropiese waters van die indiese oseaan
ons uiteindelik insluk
disnis ons drome in die deep-freeze gesit
my gemaksone is uitgeput
lewe my lewe in die verlede tyd
kom ons kyk
hierdie was die hemel
hierdie is die hel
agter in die bakkie
na diе hospitaal
s.o.s
ons kort hulp!
mayday!
mayday!
is julle o.k?
oh, no!
oh, no!
is die partytjie vеrby?
alles was nog altyd net dieselfde vir my
bid!
kyk op na die tv
en waar sal ons hulp vandaan kom?
smeek!
die massa breek deur
al die mure so hoog soos hubris
swem!
in die serotonien
het jy al die tekens gesien?
doen jou eie navorsing
is ek verkeerd?
dis wat ek glo
bewys my verkeerd
ek glo jou nie
bewys my verkeerd
sê my wat gaan aan
my en jou waarheid verskil
nou drink ons dieselfde pil
letras aleatórias
- marek grechuta › letra de tajemniczy uśmiech (gioconda) - marek grechuta
- kerry louise taylor › letra de be with you - kerry louise taylor
- la mafia x keno › letra de kay vé yo - la mafia x keno
- alex aiono › letra de ocean love - alex aiono
- damon mcmahon › letra de paradise vacation - damon mcmahon
- amalia rodrigues › letra de o dia da criação - amália rodrigues
- westside district › letra de passion - westside district
- jessie j › letra de do it like a dude (jakwob mix) - jessie j
- ssion › letra de inherit - ssion
- slushii › letra de fired up - slushii