letra de rus in vrede - francois van coke
hel
hel
vergeet om tande te borsel
al die wroeging en die worstel
ek het niks, ek voel niks, ek voel onnosel en ek voel ongeskik
ek hinker weg waarheen nou?
te jonk om vas te hou
te dronk om te bestuur, huil in die backseat van die taxi
leeg hier binne my mond
nou haal ek weer asem
kop bo water gehou, swerwer in skerwe
ek wil lewе, ek wil voel
ek gaan wen, еk gaan verloor
daar’s net te min tyd oor
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, dood gegaan om weer te lewe
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, hel
dis onveilig in die donkerte
lê ek wakker in die aande
dis ‘n noodgeval wysegewal
met my mike van die stage af geval
dokter sê vat dit stadiger
maar my hart klop vinniger
bring die water, bring die sand
my fokken kop is aan die brand
leeg hier binne my mond
nou haal ek weer asem
kop bo water gehou, swerwer in skerwe
ek wil lewe, ek wil voel
ek gaan wen, ek gaan verloor
daar’s net te min tyd oor
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, dood gegaan om weer te lewe
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, hel
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, dood gegaan om weer te lewe
hel, ek voel te goed om te gaan rus in vrede
hel, hel
hel, hel
letras aleatórias
- mike joey › letra de under the bridge - mike joey
- lacrim › letra de red zone - lacrim
- fery › letra de bu kaçıncı sigara - fery
- apollo nineteen › letra de motivated - apollo nineteen
- chief keef › letra de bitch stop calling - chief keef
- kinnykk › letra de все мои заботы (all my worries) - $kinnykk
- grupo mania › letra de marialola - grupo manía
- maximus › letra de everytime - maximus
- dan bull › letra de black opsing it - dan bull
- gavin mikhail › letra de hungry hearts - gavin mikhail