letra de ons het gewen - francois van coke
ek het betaal vir my sondes, ek het al foute gemaak
ek was paar keer om die blok soos die stoomtrein rol
jaag die beker, jaag die son, hardloop die hele tyd
op soek na moeilikheid, ons lok die duiwel uit
breek my bene vir die land, kyk hoe alles brand
soek die waarheid, soek daai goud, ongeslypte diamant
ons het gewen, ons is nog lewendig
die pad was donker en stowwerig
kyk na ons, ons kom altyd tеrug
staan soos ‘n champ, maar ek voel soos ‘n kind
jy moet vеg vir wat reg is, vir wat die moeite werd is
ek beweeg soos ‘n tier oorgelaai en teen die muur
teiken in my visier, elke man vir homself
alles pomp, alles pyn
as die vrees en al die stemme in my kop in verdwyn
en my longe brand
sien die vyand in die spieël, ongeslypte diamant
ons het gewen, ons is nog lewendig
die pad was donker en stowwerig
kyk na ons, ons kom altyd terug
staan soos ‘n champ, maar ek voel soos ‘n kind
ons het gewen, ons is nog lewendig
die pad was donker en stowwerig
kyk na ons, ons kom altyd terug
staan soos ‘n champ, maar ek voel soos ‘n kind
ons het gewen, ons is nog lewendig
ons het gewen, ons is nog lewendig
letras aleatórias
- minus the bear › letra de invisible - minus the bear
- yurica花たん › letra de 栞 - yurica/花たん
- the isley brothers › letra de brown eyed girl - the isley brothers
- olle burefors › letra de morphine - olle burefors
- diptych › letra de pretty girl - diptych
- prithibi › letra de o amaar - prithibi
- il pan del diavolo › letra de tornare da te - il pan del diavolo
- mariska › letra de capoeira - mariska
- leonardo eduardo costa feat ivete sangalo › letra de mal acostumada (ao vivo) - leonardo & eduardo costa feat. ivete sangalo
- giancarlo ferrari › letra de wanderlust - giancarlo ferrari