letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de bomskok - francois van coke

Loading...

wie is ek?
gebore uitverkore
bevoorreg wedergebore
ek ry versigtig
suig als uit my duim
praat groot
windbuks in die sy
uit vrye keuse
gevangene
mamma huil oor die tikkende tydbom
roekelose romantikus
tikkende
tikkende
tikkende
tydbom

bomskok
nee fok, ‘n mens kan net nie wen nie

wie is jy?
gebore aan die verkeerde kant
tydens veranderinge in die land
almal het genoeg om te eet
terwyl die vrees ons vet wegvreet
uit vrye keuse
gevangene
pappa sluk trane as die nuus opkom
by die robot hang die werkloses
tikkende
tikkende
tikkende
tydbom

onveilig in die oggend
onveilig in die aand
onveilig in die see
onveilig in die straat
ons gevoel teenoor mekaar
laat nog te wense oor
almal deel in dit
ons almal verloor

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...