letra de oggendstilte - foto na dans
vertrou jy my of betwyfel jy my nou
ek weet dit is donker maar ek…
maar ek staar na jou
verewig skyn jou liggaam
met ‘n ligte onderstraal
ek trek jou sigaret deur my longe en verval
met ‘n gedagte aan ‘n spasie
sonder wolke of geheim
let op na my
die as verdwyn
vertrou jy my of betwyfel jy my nou
ek weet dis donker maar ek staar na jou
so verskoon maar my optrede
en fokus op die doel
van my emosionele grappie
ek het myself verspoel
soos ‘n laatnag woedelose
geskel wat net lei
tot ‘n kalm oggendstilte
sonder kontak of bevel
vergeef my vandag nog net
en glo die hand wat lê
lê soos ‘n kersgeskenk
met geknoopte lint
vertrou jy my of betwyfel jy my nou
ek weet dis donker maar ek staar na jou
so verskoon maar my optrede
en fokus op die doel
van my emosionele grappie
ek het myself verspoel
letras aleatórias
- why axis › letra de a downtown girl - why-axis
- 거미 › letra de my love - 거미
- juice wrld › letra de fighting demons - juice wrld
- overflow › letra de villian vcd - overflow
- ian santillano › letra de luv - ian santillano
- arwindpianist › letra de irly - arwindpianist
- circus p › letra de time - circus-p
- marcus saint › letra de ride - marcus saint
- bodo wartke › letra de die lösung - bodo wartke
- virgo chicago house › letra de ride - virgo (chicago house)