letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de tieneraksie einde - fokofpolisiekar

Loading...

tiener angs is ‘n hoe muur om teen uit te klim
net om weer vas te sit in die hakkiesdraad
wat die naiwiteit is

dit raas al fokken jare!

wit kinders van afrika
dankbaar wees dat jul nog leef
wat maak jul hier
en waar kom jul vandaan?

ek neem aan dat ek altyd aleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te te staar
die weer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie

selfmoord het baie van ons weggedra
drank en die duiwel het gesorg vir die res
m-ssiewe koopkrag, maar wanaangepas
viva!
viva die middelklas!

die waarheid lê daar buite!
maar al die leuens, bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas

ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
dis makliker om mense so
in die oë te staar
die weer is plesierig hier
daars net geen plek vir my
om my kop neer te lê nie…

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...