letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ek glo in die son - fokofpolisiekar

Loading...

ek glo in die son
dat hy môre weer opkom
ek glo in my vrou
ek glo in my kind

ek glo in die wind
ek glo in die rëen
ek glo jy moet alle mense hanteer
soos wat jy hanteer wil word

ek glo in die berge
ek glo in die seer
ek glo daar is mense wat nog omgee
ek glo in ons

ek glo in die son
ek glo in swem
ek glo in my hond
ek glo in die son
dat hy môre weer opkom
ek glo in luister
ek glo in my vriende

ek glo in die wind
ek glo in die rëen
ek glo jy moet ander mense hanteer
soos wat jy hanteer wil word

ek glo in die berge
ek glo in die seer
ek glo daar is mense wat nog omgee
ek glo in ons

ha-halleluja
halleluja
halleluja
halleluja
halle-fokken-luja

vervelig en kort
ure is wonde
die laaste een dodelik
dis later as wat jy d-nk

dis onredelik
en dan’s dit verby

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...