letra de die grootste gaping - fokofpolisiekar
ons is leeg, want ons wil wees
ondergrondse bourgeoisie
as jy n eerlike opinie soek
hou op lieg
lang strate wat soos heiligdom
die ewigheid in reis
as jy ooit hulp nodig het
sal ek jou kan verwys
gooi jou hande in die lug
en prys die duisternis
soos die woonstelblokke
soos die kinders van die aand
onvervangbaar
ons is leeg, want ons wil wees
en in sirkels sal ons volg oppad
na die beloofde land
verlore deel wat wegkruip
in die wolkbreek oor die veld
rys jou hande vir die klug
en bind die duisende
slawe wat vol maag staan
en vir nog reklame vra
soos die kinders van die maan
onverklaarbaar
ons soek die aandag
van die breinlose gehoor
ons soek die hongersnood
die dringende gebrek aan energie
ons is opsoek na die soeke na iets
ons is leeg, want ons wil wees
letras aleatórias
- claudio sirigu › letra de lucciole - claudio sirigu
- medio hermano › letra de bajo el mismo cielo - medio hermano
- jackie deshannon › letra de needles and pins (acoustic) - jackie deshannon
- psk meleon › letra de tetsuo - psk méléon
- justin magnaye › letra de keep it to myself - justin magnaye
- viedie › letra de наитие - viedie
- the weight › letra de maybe - live - the weight
- ed sheeran › letra de cross me (deutsche übersetzung) - ed sheeran
- leemoeflvme ssunno › letra de full moon - leemoeflvme & ssunno
- yumi › letra de find you - yumi