letra de dagdronk (live) - fokofpolisiekar
dagdronk
kom ons raak ‘n bietjie dagdronk
dis amper soos ‘n dagdroom
ons raak net fokken dronk
want ek voel ek verdien dit
ek werk my fokken poes af
kom ons raak ‘n bietjie dronk in die dag
en ons hou ‘n partytjie in die son
niks om te sê as ek wakker word nie
ek gaan slaap met daai gevoel
ek bly net fokken moeg
ons is nie meer wie ons oorspr-nklik was nie
ek lyk soos iemand anders op
ander mense se fotos
en in die aande sluk die strate
en die mense se groot monde my in
dagdronk
kom ons raak ‘n bietjie dagdronk
dis amper soos ‘n dagdroom
ons raak net fokken dronk
want ek voel ek verdien dit
ek werk my fokken poes af
kom ons raak ‘n bietjie dronk in die dag
en ons hou ‘n partytjie in die son
geen meer vrae
geen meer vrae van my kant af nie
word van ‘n afstand af beheer
handhaaf oop kommunikasie
sien nie noodwendig uit na shows nie
net ‘n grappie ou grappie daai
en ‘n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het
dagdronk
kom ons raak ‘n bietjie dagdronk
dis amper soos ‘n dagdroom
ons raak net fokken dronk
kom ons praat oor die ou dae
en oor hoe vreemd dinge nou raak
kom ons raak ‘n bietjie dronk in die dag
en ons hou ‘n partytjie in die son
miskien kort ek net ‘n vakansie
rykdom in omstandighede vind
eendag wakker word met wonder
net eendag wakker word en drink
dagdronk
kom ons raak ‘n bietjie dagdronk
dis amper soos ‘n dagdroom
ons raak net fokken dronk
want ek voel ek verdien dit
ek werk my fokken poes af
kom ons raak ‘n bietjie dronk in die dag
en ons hou ‘n partytjie in die son
kom ons raak ‘n bietjie dronk in die dag
en ons hou ‘n partytjie in die son
letras aleatórias
- wesley costa › letra de sou teu deus - wesley costa
- cristina mel › letra de canção da bicharada - cristina mel
- pagodart › letra de paoupurugudu - pagodart
- arnaldo antunes › letra de hotel fraternité - arnaldo antunes
- dorgival dantas › letra de sorriso especial - dorgival dantas
- teixeirinha › letra de improviso marca "t" - teixeirinha
- ze rodrix › letra de o dono da verdade - zé rodrix
- teixeirinha › letra de pranto triste - teixeirinha
- apostolo valdemiro santiago › letra de oração de um homem triste - apóstolo valdemiro santiago
- teixeirinha › letra de linda mineira - teixeirinha