letra de vaycayy - five6five
ek is op vaycayy x 2 vaycayy
hook
ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2
ye!
verse
hulle se eks n goat
float soos n boat
drip way te hard n-gga trek aan jou coat
easy geburn but ek sip aan haai coke , wie maak n joke ?
jy kan mos sien wat ek doen by n show
hoe lyk die dan nou ?
arms is koud but my tracks is benout
jy weet eks jas op n song vat n hit van n bong al maak ek uk n vout
smoke julle n-ggas soos cannabis
lat jou kop spin soos haai edibles n-gga my d-ck is soos medicine
ek is extravagant spend al my geld omte benefit
as ek in engels of megels spit
fok julle drip ekt chеmicals
ek is n pimp want ek kry teveel messagеs ?
ek kan nie fok met die n-ggas my n-gga jy weet dan die n-ggas is sensitive
trap in my zone soos pedals
boeta dies levels , spit heavy sh-t soos haai metals
ek bly op haar kop soos haar soos haar edges
waars die connection want die is perfection
watch hoe k!ll ek die rappers soos backspin
eks in n ander dimension
kry net jou directions oooohhhhhhhhh
hook
ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2
(ye!!) ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry
ek is op vaycayy
ek is op vaycayy
ye x4
letras aleatórias
- party bois › letra de loving arms - party bois
- cehryl › letra de chaos theory - cehryl
- maglore › letra de todas as bandeiras - maglore
- oliver houston › letra de tough luck - oliver houston
- saudin › letra de take it slow - saudin
- lucas charlie rose › letra de tiny body big heart - lucas charlie rose
- fenris › letra de secrets - fenris
- infinito › letra de triflin - infinito
- latrelle simmons › letra de dirty girl (alternate version) - latrelle simmons
- ibbe qabli › letra de kom hem - ibbe qabli