letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hearties - early b

Loading...

[koor]
[?] hearties is te laat brie
jy kan maak wat jy smaak
maar dit salie baatie
jy salie kan staani
jy rap neti ncah nie
staan maar eenkant moeti nog baie prati

[vers 1]
early b is hier, yah
[?]
bloemendal is terug om hierie ding te domineer
jy weet ek doenit sonne keer
rappers vang ‘n pos
is my beurt om ’n bietjie van dai fire numbers te drop

[koor: tertuis cuyler]
[?] hearties is te laat brie
jy kan maak wat jy smaak
maar dit salie baatie
jy salie kan staani
jy rap neti nca nie
staan maar eenkant moeti nog baie prati

[vers 2]
yah want early b hier
yah, maak site brother hier kom ek in
vang ‘n sop lyn, kom djy, dis heat wat ek bring
laat die blettie [?] skud early b trap ‘n ding
omloop van my flow maak ’n kring
ouens het ged-nk dat die ben 10 se rapper is sag brah
ek sal klim in jou bek dan sal ek aah op jou hart
ag, jinne jammer vermy my french, i oui oui aan ‘n vark
[?]

[koor: tertuis cuyler]
[?] hearties is te laat brie
jy kan maak wat jy smaak
dit salie baatie
jy salie kan staani
jy rap neti nca nie
staan maar eenkant moeti nog baie prati
[?] hearties is te laat brie
jy kan maak wat jy smaak
wat sallit baat
jy salie kan staani
jy rap neti nca nie
staan maar eenkant moeti nog baie prati

[vers 3]
ek willie blettie goede wys, chise!
‘n man lig altyd neti bar bietjie opper brother
vannie begin af wasie allie numbers hoog op allie oppervlakte
djy, djy, los vir brother early b is oppit
wysi rappers le terug soos een 2pac se onner tande
[?] google, my inside is too vivid
you see guy,[?], so me fire you stukkend
ek speak high

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...