letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de forever or never - early b

Loading...

[vers 1: early b]
yeah check it, yo
ek het myself ‘n lekke bad mama jama
curvy body if she was a track she’d be a banger
flippen reg all the ouens wanna bag her
6 inch heels other kinders can’t stand her
want jy kan gaan waar ek gaan
vir ‘n paar minute los dan blok sy comfortable man
sê my hoeveel ouens kan getuig
soos [?] sy glo in my ek glo in haar
ons hou vetroue vol man
whoa man weet jy dat die is my ride die
bonnie to my clyde hoe ek ons sien binne in my minds eye
[?] in haar dm you can’t even slide guy
verhouding [?] and i just had to throw this rhyme
is te nca brie
i had to just reb-ttle it back
haar stap is cl!ck clack
you don’t want no trouble with that
sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back
want ons verhouding is ‘n houding en sy hou dit intact
met net facts

[koor :anny]
baby boy jy het my hartjie
en ek vetrou dit saam met jou
so dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
ek loop die volle stryd met jou
want jys my forever en sonder jou is dit never
en ek is so so lief vir jou
my liefde’s ‘n belegging
ek gee god al aanseging
want ek voel soos ‘n waardevolle vrou
[vers 2: early b]
yeah check it, yo
ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty
girl jy kry my [?] all times when you speak
weet da was al ander manne ek is nou die dude
altyd en vir ewig gee ek mening vir jou baba you’ll see
i didn’t come here to verspeel your time
ek is liefdevol en funny baba here’s your guy
verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime
want elke call wat ons twee het, we never say bye
better days is on the verge
i fell inlove with her when she was at her worst
en al my ex’e was ‘n practice round for this
jy maak my lewe lekke alles met jou is ‘n plus
praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet
ek was ok al verlief maar nog nooit so gewees
jou liefde het my vertroue in geloof genees
ek gaan op een kniëe eendag sak my skat
ek hoop jy’s so gereed

[koor :anny]
baby boy jy het my hartjie
en ek vetrou dit saam met jou
so dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
ek loop die volle stryd met jou
want jys my forever en sonder jou is dit never
en ek is so so lief vir jou
my liefde’s ‘n belegging
ek gee god al aanseging
want ek voel soos ‘n waardevolle vrou
[vers 3]
jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm
ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm
skoenlappers wapper my wakker binne in my derms
want jys gegee vir my ek het geland met ‘n helm
forever or never cancel die laas genoem baby
eks vani dal en jy bring dag lig vir my hie
was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie
want ‘n waardevolle vrou sal ek nie 2 keer kry nie
chise

[koor :anny]
baby boy jy het my hartjie
en ek vetrou dit saam met jou
so dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
ek loop die volle stryd met jou
want jys my forever en sonder jou is dit never
en ek is so so lief vir jou
my liefde’s ‘n belegging
ek gee god al aanseging
want ek voel soos ‘n waardevolle vrou
is vani dal af meisie

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...