letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de afrika son - droomsindroom

Loading...

vleg my toe in jou sonskyn somer son hare
daar waar die waters bloei het ons saam gegroei
saam mekaar, teen mekaar
ek voel vuil in die modder spoel my af skoon soos lente

want jy’s my afrika son, afrika son, afrika son, son, sak, jy’s my
afrika son, afrika son, afrika son, son, sak, jy’s my

opgesaal ek gaan huis toe saam met die wind
daar waar die berge blou is, ‘n siel of twee rus
vind my daar, hou my daar
ek voel vuil in die modder spoel my af skoon soos lente
want jy’s my afrika son, afrika son, afrika son, son sak, jy’s my
afrika son, afrika son, afrika son, son, sak, jy’s my
afrika son, afrika son, afrika son, son, sak, jy’s my
afrika son, afrika son, afrika son, son, sak, jy’s my

afrika son, afrika son, afrika son, son sak, jy’s my
afrika son, afrika son, afrika son, son sak, jy’s my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...