letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de oor dit - dihan

Loading...

jyt my gelos
om alleen myself te vind
in die donker
met die wonder
om my pad huistoe te vind

en jyt gesê jys lief vir my
maar jy was nie

pc
maar hier staan ek jare later
ek huil nog oor jou
ek vedrink kop onder water
maar ek gaan hier bly

koor
want ek is oor dit om verlief te wees
ek is oor dit om my hart te breek
ek is oor dit om myself teleur te stel
en ek is oor dit om alleen te wees
ek is oor die om ‘n grap te wees
ek is oor jou
en ek is oor dit

ek het probeer
om myself weer op te tel
maar dis winter
en eks nugter
en die koue brand soos hel

ek sê vir mense eks okay maar ek is nie

pc
want hier staan ek jare later
ek huil nog oor jou
ek vedrink kop onder water
maar ek gaan hier bly

koor
want ek is oor dit om verlief te wees
ek is oor dit om my hart te breek
ek is oor dit om myself teleur te stel
en ek is oor dit om alleen te wees
ek is oor die om ‘n grap te wees
ek is oor jou
en ek is oor dit

bridge
eks eerder myself as om joune te wees
eks eerder alleen as om saam jou te wees

ek is oor dit om verlief te wees
ek is oor dit om my hart te breek
ek is oor dit om myself teleur te stel
ek is oor dit om alleen te wees
ek is oor die om ‘n grap te wees
ek is oor jou
en ek is oor dit

want ek is oor dit om verlief te wees
ek is oor dit om my hart te breek
ek is oor dit om myself teleur te stel
en ek is oor dit om alleen te wees
ek is oor die om ‘n grap te wees
ek is oor jou
en ek is oor dit

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...