letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de tevrede - die melktert kommissie

Loading...

lately haat ek myself, maar ek haat jou meer
ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer
nou die aand toe jy my vra kan ons weer probeer
moes ek geweet het daar is iets groot verkeerd
en die tyd gaan so gou verby, dit was al ’n maand
jy was nog mal oor my toe gebeur daardie aand

jy was tevrede met merwede en ek wens ek was oorlede want jy’s iets van my verlede
direct my na van stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun
ooo, ’n handjie vol disprins, ’n lion lem, is dit my bloedbad
of is dit, is dit al hoe ek kan wen?

jy’t na my gekyk en stadig weggedraai
met ’n deurmekaar mind sê ek toe maar vir jou good-bye
you left my heart shattered on the floor
and me all alone trapped in a, trapped in a fishbowl
with a tear running down my cheek i was forced to smile
’cause jy’s for real uit my, uit my lewens file

jy was tevrede met merwede en ek wens ek was oorlede want jy’s iets van my verlede
direct my na van stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun
ooo, ’n handjie vol disprins, ’n lion lem, is dit my bloedbad
of is dit, is dit al hoe ek kan wen?

ek mis ons pointless gesprekke oor krieket en drank
elke break wat jy detensie sit om dat jy bank
jou funny comments, die way wat jy lag
vir meide wat val voor savoy hotel
jou cute gesig, jou double chin
die manier wat jy in die ry staan gatvol grin
jou t-shirts, die playboy bunny
dat jy d-nk superfly is funny
wil jy nog eendag my bed hê as ek in my graf gat lê
en sal jy someday met my trou as ek net op pitch en sê ek hou van jou
jy’s my original, my tien-uit-tien
ek was jou dierbaarste darling jy bly my pokkelien
hierdie is nie ’n suicidal song
want ek wil nog lewe, ek wil nog lewe, al… was…

jy tevrede met merwede en ek wens ek was oorlede want jy’s iets van my verlede
direct my na van stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun
ooo, ’n handjie vol disprins, ’n lion lem, is dit my bloedbad
of is dit, is dit al hoe ek kan wen?

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...