letra de proudly south african - die melktert kommissie
[verse 1]
newborn babies word gou entrepreneurs
bou karre van draad en staal
wie benodig ingenieurs?
die jonger generasie vergeet hulle’s jonk
leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke
ons skryf ons drome op ou omo bokse neer
hoop als word skoongewas
violence free
ons is mos in beheer
van ons feelings
en ons is happy
[refrain]
want ons is proudly south african
luister koos kombuis
op ‘n ou draadloos
in ‘n sinkdakhuis
amasi van die dorp
‘n brood van sasko sam
leer ek die kinders bedel
in die traffic jam
[verse 2]
ons almal stook ‘n vuur
ons almal hou van braai
ons almal mix ons taal
en almal verraai mekaar
toyi-toyi-toyi, toys-r-us
daar word met ons gespeel
dеur mense van ‘n hoër
klasse is oorvol
maar diе kosblikke bly leeg
en almal vreet net politics
in plaas van aanbeweeg
[refrain]
maar ons is proudly south african
luister koos kombuis
op ‘n ou draadloos
in ‘n sinkdakhuis
amasi van die dorp
‘n brood van sasko sam
leer ek die kinders bedel
in die traffic jam
[refrain]
en ons bly proudly south african
luister koos kombuis
op ‘n ou draadloos
in ‘n sinkdakhuis
amasi van die dorp
‘n brood van sasko sam
leer ek die kinders bedel
in die…
[refrain]
proudly south african
luister koos kombuis
op ‘n ou draadloos
in ‘n sinkdakhuis
amasi van die dorp
‘n brood van sasko sam
leer ek die kinders bedel
in die traffic jam
letras aleatórias
- mc felipe boladao › letra de eu sei - mc felipe boladão
- maps and atlases › letra de solid ground - maps and atlases
- tgo bno › letra de true love - tgo & bno
- nicole dollanganger › letra de loveless nightmare - nicole dollanganger
- arrocha d2 › letra de vi amor no seu olhar - arrocha d2
- chaves › letra de mamãe querida - chaves
- giselli cristina › letra de quando falas comigo - giselli cristina
- cezar e paulinho › letra de meu coração chora - cezar e paulinho
- empyreon › letra de fall of the equinox - empyreon
- andre abujamra › letra de o amor é difícil - andré abujamra