letra de oorlewing 101 (acoustic) - die heuwels fantasties
hang, hang aan die hemel
en skop om dig grond
maar hier, hier rond is daar
niks meer oor vir ons nie
middelmatigheid
ons voorland en ons vrees
jy sal moet vashou
en leer om dit te ignoreer
ons veg om oorlewing
ons bewys ons bestaan
in ‘n tweeslaapkamerwoonstel
waar jy sukkel om te slaap
ons kaste is leeg en
ons traankliere soveel leër
ons laaste spandeer
om die vaal dae in te kleur
ek wag geduldig vir die dag
die dag breek dig oor ‘n jong gesig
die sonstrale breek deur blou lug en blare
as ek dit net met oortuiging kan doen
onder die wilgerboom kom ek vermom
saggies in jou oordrom
gesê ek sou jou vir altyd kon vashou
gesê jy sou my kon vertrou
ons veg om oorlewing
ons bewys ons bestaan
in ‘n tweeslaapkamerwoonstel
waar jy sukkel om te slaap
ons kaste is leeg en
ons traankliere soveel leër
ons laaste spandeer
om die vaal dae in te kleur
wag vir my daar by die brug
ons kan hier uitkom as ons wil
ons moet net wil
in hierdie verniet
vibracrete, verbruikersvriendelike paniek
hiperventileer ons
masturbeer die dae ons
afhanklikes van wat ons is
matigheid voor oë
stadig oor die klippe
hou die blink kant bo
ons veg om oorlewing
ons bewys ons bestaan
in ‘n tweeslaapkamerwoonstel
waar jy sukkel om te slaap
ons kaste is leeg en
ons traankliere soveel leër
ons laaste spandeer
om die vaal dae in te kleur
letras aleatórias
- marcus martinus › letra de one more second - marcus & martinus
- neha rajpal feat swapnil bandodkar › letra de tu jithe mi tithe - neha rajpal feat. swapnil bandodkar
- batara gang › letra de dubble killa - batara gang
- mahama wolf tide › letra de spoke the words (radio edit) - mahama & wolf tide
- jamie rivera › letra de i believe (the youth day 1997 song) - jamie rivera
- cflynna › letra de threatened - cflynna
- chris de burgh › letra de once in a lifetime - chris de burgh
- jill johnson › letra de gotta love me more - jill johnson
- korn › letra de the hating (the serenity of suffering) - korn
- dinah washington › letra de just one more chance - dinah washington