letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kan iemand my hoor? - die heuwels fantasties

Loading...

sielsiek
‘n bietjie angstig en
eensaam
en my lyf is tot niet
want ek
is ‘n bietjie ongehoorsaam

dronkverdriet
en so effe onvoorspelbaar
ek het nie veel meer om te sê behalwe
ek het jou altyd lief gehad

en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor

kan iemand my hoor?
kan jy my hoor?

stoksielalleen
en ek is weer die enigste een
ek is ook die enigste een
met niks oor om te gee nie
hopeloos te lomp en swaar
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor

en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor
dieselfde ding
en dis dieselfde ding
oor en oor en oor en oor

kan iemand my hoor?

kan iemand my hoor?

kan jy my hoor?

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...