letra de jy stel my teleur - die heuwels fantasties
jy stel my teleur
so ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad
ek hoop jy’t die beste van al jou tyd hier gemaak
daar’s ‘n foto in my laai van toe ons 18 was
net nog ’n rat in die masjien
been en proteïen
mekaar vermoor en weer opgestaan
jy’s seker mal as jy d-nk ware liefde bestaan
ongeduldig en naïef
jy’s hardkoppig en ek het so lief
jy stel my teleur
jy laat my in die steek
keer op keer
ek verwag soveel meer van jou
maar jy stel my teleur
so as dit nou is hoe ek voel
voel ek dalk nou wat jy ook voel?
dit het so reg gevoel
was verkeerd gewees
net nog ’n oop boek toets
waarvoor ek meer moes leer
jy’s nie presies wat ek beplan het nie
toe nie so slim soos wat ek ged-nk het nie
daar is niks om hier te sien nie
nie tyd om bang te wees nie
want ons almal bloei dieselfde kleur
letras aleatórias
- 30zona merula › letra de ponor - 30zona & merula
- udo jurgens › letra de susie, dein zug ist weg - udo jürgens
- ejs › letra de mbappe - ejs
- rodd keith and the raindrops › letra de confusion - rodd keith and the raindrops
- magnetico pi › letra de segregation - magnetico pi
- veseli mladici › letra de veseli mladići - veseli mladići
- zeppho nat mueller › letra de game 2 you - zeppho & nat mueller
- 1revenge › letra de bunny girl - 1revenge
- underoath › letra de we’re all gonna die - underoath
- neiked mae muller polo g j balvin › letra de better days - neiked, mae muller, polo g & j balvin