letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de doodgewone aand - die heuwels fantasties

Loading...

die [hartseer] lê vlak en is yl gesaai
deur die [blare], wind verwaai
ek wapper [dapper]
ek wapper dapper
ek wapper dapper

sluk jou [trane], skattebol
want jy is beter
as die geroesmoes in hierdie [plek]
kyk dis amper skemer
voel die [aarde] draai in unisoon
dis oëverblindery
dit wat jy is, is jy

ek [kul] jou hart
ek kon jou hart voel [klop]
deur die spierwit lig
soos ‘n spierwit lig
jy weet ons praat nie meer nie
plaas van droom
[bekommer] ons
ons oor die dood
ons oor diе dood

dis die gejaag wat ons naar maak
te veel al hiеrdie [jaar] verloor
ek soek ‘n miljoen [rand]
toe ‘n miljoen rand nog ‘n miljoen rand was
‘n wentelbaan wat [draai] in unisoon
ek kul jou hart
ek kon jou hart [voel] klop
deur die spierwit lig
soos ‘n spierwit lig
jy weet ons praat nie meer nie
plaas van [droom]
bekommer ons
ons oor die [dood]

[sluk] jou trane, skattebol
want jy is beter
as die geroesmoes in hierdie plek
kyk, dis amper [skemer]

ek kul jou hart
ek kon jou hart voel klop
soos die spierwit lig
deur ‘n spierwit lig
jy weet ons [praat] nie meer nie
plaas van [droom]

bekommer ons
ons oor die dood
ons oor die dood
ons oor die dood
ons oor die dood
ons oor die dood
doodnormaal, doodnugter
doodgewone [aand]
doodmoeg, ontnugter
‘n doodgewone aand
doodnormaal, [doodnugter]
doodgewone aand
[doodmoeg], ontnugter
‘n doodgewone aand

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...