letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de vergeet wat jy weet van liefde - dewald wasserfall

Loading...

toe ek jou daar sien
was dit klaar verby
dit was net een kyk
en dit was klaar met my

maar jy wou net niks weet
jy sê dit maak te seer
en jy’s nie lief vir liefde nie
maar ek het klaar besluit

vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d-nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry
want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d-nk van my

ek gaan jou hart moet wen
al kos dit myne ook
al is jy net so bang
ek weet jy voel dit ook

en ek wil by jou weet
of jy my ook wil hê
jy weet nie wat bring môre nie
maar ek sal jou daar kry

vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d-nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry

want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d-nk van my
ek wens ek kon terug gaan in tyd
en die een wat jou seergemaak het
net so seer maak
voor hy jou hart kon breek
en dit in ‘n duisend stukke hier laat lê

vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d-nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry

vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d-nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry

want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d-nk van my

so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d-nk van my

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...