letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de sê jy sal - dewald wasserfall

Loading...

ek sweer ek is vir jou bedoel
al het almal gesê dit is net ’n gevoel
maar jy is daar en ek is hier
mens weet nooit wat jy het tot dit weg is nie

sê jy sal nooit verander nie
ek kan jou nie vervang met ’n ander nie
sê net jy sal wag vir my

want jy’s die sonsak in september
jy’s die reën wat oor my val
jy’s die warmte in al my winters
sê jy sal, sê jy sal
hier wag tot aan die einde
tot ek weer langs jou kan staan
en as ek eendag op my regterknie val
sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal
nou voel dit so verlate hier
ek het net nie besef wat ek gehad het nie
dis als op my, dalk het ek dit verdien
want ek sien nie die veld vir die bome nie

sê jy sal nooit verander nie
ek kan jou nie vervang met ’n ander nie
sê net jy sal wag vir my

want jy’s die sonsak in september
jy’s die reën wat oor my val
jy’s die warmte in al my winters
sê jy sal sê jy sal
hier wag tot aan die einde
tot ek weer langs jou kan staan
en as ek eendag op my regterknie val
sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal

want jy’s die sonsak in september
die reën wat oor my val
die warmte in al my winters
sê jy sal

hier wag tot aan die einde
tot ek weer langs jou kan staan
en as ek eendag op my regterknie val
sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal
sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal
hier wag tot aan die einde

sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal
sê jy sal, sê jy sal, sê jy sal

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...