letra de jy is die storm - dewald wasserfall
hou aan loop, hou aan hoop, hou aan glo – daar’s iets daar bo.
hou aan voel, hou aan gee, moenie laat die vrees jou laat vergeet.
en die storm sê hy gaan vir jou verniel
daar gaan niks oor bly, nie eers ‘n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (…jy is die storm!)
en daar’s niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet, jy is die storm! jy is die storm!
wees die lig, diep in die nag, want daar’s soveel wat vir hoop lê en wag.
kom wys die pad, oor die berge, want op die einde van dag het ons mekaar…
en die storm sê hy gaan vir jou verniel
daar gaan niks oor bly, nie eers ‘n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (…jy is die storm!)
en daar’s niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm! jy is die storm!
en jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet, dit moet jy weet!
jy is die storm, die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet, die gif opmeet.
en die storm sê hy gaan vir jou verniel
daar gaan niks oor bly nie, nie eers ‘n stukkie siel, maar jy moet weet, jy is die storm (…jy is die storm!)
en daar’s niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, jy is die storm!
en die storm sê hy gaan vir jou verniel
daar gaan niks oor bly, nie eers ‘n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (…jy is die storm!)
en daar’s niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer, want jy moet weet jy is die storm, jy is die storm!
letras aleatórias
- sise › letra de just like heaven (como el cielo) - si*sé
- young pappy › letra de savage - young pappy
- pia allgaier willemijn verkaik › letra de zum ersten mal - reprise - pia allgaier & willemijn verkaik
- jay parish › letra de one more - jay parish
- elemental x › letra de the migration - elemental x
- ima robot › letra de sink or swim - ima robot
- tsvfog › letra de pack ii - tsvfog.
- rozz dyliams › letra de pea brain - rozz dyliams
- i k p › letra de swanny's guitar - i.k.p.
- russell › letra de handsome freestyle - russell!