letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de as jy iemand liefhet - dewald wasserfall

Loading...

ek was al hier
ek ken die reuk
ek weet jy het soveel kere al
van my vergeet

dit was net jy
nog altyd jy
jy’s so diep hier in my ingekerf
hoe kry jy dit reg?

maar jy het my hart gaan staan en breek
ek moes baie sterker wees, ek weet
maar dis nie so maklik om te vergeet
as jy iemand liefhet
jy ken my hart
jy vat so diep
daai woorde wat my lief gemaak het vir jou
was alles verniet

want jy het my hart gaan staan en breek
ek moes baie sterkеr wees, ek weet
maar dis nie so maklik om te vеrgeet
as jy iemand liefhet

ek het als gegee maar tog te min
die ergste is dat ek dit weet

jy het my hart gaan staan en breek
ek moes baie sterker wees, ek weet
maar dis nie so maklik om te vergeet
as jy iemand liefhet

en jy het my hart gaan staan en breek
ek moes baie sterker wees, ek weet
maar dis nie so maklik om te vergeet
as jy iemand liefhet
as jy iemand liefhet

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...