letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de vingerafdrukke - deon meiring

Loading...

as jy mooi luister
sal jy hoor hoe bedaar die geraas
as jy stil sit
kan jy voel hoe die mure ons weerkaats

slim en saaklik kan ons verduidelik hoe ons breine gevoelens opmaak
maar wetenskaplik weet ek jou voetspore bewys jy het aan my geraak

jy kan maar gerus aan my raak
jou vingerafdrukke
is lig genoeg om saam met my te dra
soos komete is ons, botsings gebonde as ons leeftyd toe laat
onafwentbaar bestem om dalk net een maal vеrby mekaar te skraap
ongeag toеval en reëls van die heelal vind ons mekaar
dra ons die bewyse onsigbaar vingerafdrukke jy het aan my geraak

ongeag toeval en reëls van die heelal vind ons mekaar
dra ons die bewyse onsigbaar vingerafdrukke jy het aan my geraak

jy kan maar gerus aan my raak
jou vingerafdrukke
is lig genoeg om saam met my te dra

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...