letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hoe om te oorleef - deon meiring

Loading...

laat ons leer
hoe om te oorleef
hoe om vriende te maak
lief vir vyande te wees

hoe om die huur te betaal
te oorleef tot die einde van die maand

want nou’s ons musiekante
met ons honderd rande
en afgekapte hande
wat die wêreld wil verander
laat ons leer
hoe om asem te haal
hoe om voute te maak
om met mekaar te praat

hoe om ons skuld in te haal
darem uit ons ashopiеs op te staan

want nou’s ons musiekante
mеt ons honderd rande
en afgekapte hande
wat die wêreld wil verander

gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed
gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed om aan te hou
gee ons net die moed

want nou’s ons musiekante
prokureurs, predikante
politiesie, polisiemanne
joernaliste, aktiviste
bestaans boere, onderwysers
gelowiges, gesoute twyflers
anti-ietse, pro-nikse
met ons afgekapte hande
wat die wêreld wil verander

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...