letra de wag voor jy sê - demi lee moore
as ek val, val ek te hard
geen tou gebind en nette wat my keer nie
as ek gee, gee ek te veel
dis als of niks nie net ‘n deel van my nie
so wag voor jy sê jy’t my lief
maak ‘sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
so as jy dit nie voel nie as jy die nie bedoel
moet dit nie sê nie
moet dit nie sê nie
ek vertrou, vertrou so vinnig
nes ‘n kind en dan begin ek bang raak
want as ek breek dan breek ek heel
ek vra so mooi niks sal te veel vir my wees
so wag voor jy sê jy’t my lief
maak ‘sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
so as jy dit nie voel nie as jy die nie bedoel
moet dit nie sê nie
moet dit nie sê nie
hoekom sê ons dan totsiens as ek jou nooit weer wil sien nie

letras aleatórias
- miraie › letra de fate/endless line - miraie
- 6ix fra › letra de boum x sk - 6ix (fra)
- templo soul › letra de 25 horas - templo soul
- милки пай milky pie › letra de король фонка (king of phonk) - милки пай (milky pie)
- no good thieves › letra de expected - no-good thieves
- mitch day sulan › letra de hilary banks - mitch & day sulan
- negramaro › letra de non è vero niente - negramaro
- mad clip › letra de ap freestyle - mad clip
- junoflo › letra de swisha - junoflo
- tank band › letra de pure hatred - tank (band)