letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de kan jou nie my maak liefhê - demi lee moore

Loading...

as ek seer is plak ek pleister
as ek moeg is lê ek neer
as ek raad soek oor die lewe
dan bid ek op my knieë

as dit koud is steek ek vuur aan
maak ’n fout begin ek oor
as ek mis maak ek ’n oproep
om my ma se stem te hoor

kan jou nie my maak liefhê
jou hart soek nie wat hy nie wil hê
jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
ek kan jou nie my maak liefhê

as jy huil gee ek ’n drukkie
as ek val tel jy my op
en dis hoe ek daaraan gewoond was
toe dit eendag skielik stop

as dit storm bly ek binne
as dit breek maak ek dit reg
het gehoop toe ons begin het
dat dit altyd so sal werk

kan jou nie my maak liefhê
jou hart soek nie wat hy nie wil hê
jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
ek kan jou nie my maak liefhê
jou hart soek nie wat hy nie wil hê
en ek weet ek sal my beurt kry
ek kan jou nie my maak liefhê

ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
ek kan jou nie my maak liefhê

kan jou nie my maak liefhê
jou hart soek nie wat hy nie wil hê
jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
maar ek kan jou nie my maak liefhê

kan jou nie my maak liefhê
ooh, ooh, ooh
jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
ek kan jou nie my maak liefhê

kan jou nie my maak liefhê

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...