letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de nikotien en kafeien - ddisselblom

Loading...

sit ek in my stoel
dis vir jou wat ek voel
ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief

ek lê hier op my bank
jy’s weg so lank
ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief

jy’s my nikotien en my kafeien
my hart loop oor as ek jou net weer kan sien
en jy’s my nikotien en my kafeien
ons twee saam is soos vuur en parafien

ek loop hier in my gang
dis vir jou wat ek verlang
en ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief

ek sit hier op my stoep
dis jou naam wat ek roep
en ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief

vir jou het ek so lief

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...