letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de die royal hotel - david kramer

Loading...

hier sit die manne in die royal hotel
ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

ken julle vir doepie, sy bynaam is dop
hy het vir die springbokke doel geskop
‘n lee bierblik kan hy maklik platdruk
met net een hou teen sy groot voorkop

nou stel ek voor my ou vriend fanie
daar’s niks ter wereld wat fanie pla nie
ontmoet hom in die straat sê “hoe gaan dit ou maat?”
se fanie nee ek kan nie kla nie, maar

hier sit die manne in die royal hotel
ek ken mos vir almal ek is almal se pel
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

en hier sit die speurder, sersant de k-ck
hy drink sy whiskey so on the rocks
‘n koel komkommer, ons noem hom op sy nommer
hy’s dubble 0, 007 de k-ck

hier sit die manne, hier sit die manne
hier sit die manne, hier sit die manne
ja hier sit die manne in die royal hotel
ek ken mos vir almal ek is almal se pel
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

en van die noordweste kom karel bester
dra kortmou hemp en ‘n khaki broek
langdrag gebore, hare kort om sy ore
hy’s lief om te lag, hy’s lief om te vloek

hier langs die till, sit ‘n man so stil
daar’s trane in sy oe
hy’s se hy’s die baas van ‘n bankrot plaas
hier ver van die klein karoo

maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier
musiek op die draadloos en skuim op my bier
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so ‘n doppie daar

hier sit die manne, hier sit die manne
hier sit die manne, hier sit die manne
ja hier sit die manne in die royal hotel

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...