letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de way back - cream machine

Loading...

[chorus]
way back was dit ek en jy, yeah
jy’t belowe jy wil net vermy he
in my drome sien ek hoe jy fade weg
jy’s weg en nou versyp ek, d-mn
way back was dit ek en jy, yeah
jy’t belowe jy wil net vermy he
in my drome sien ek hoe jy fade weg
jy’s weg en nou versyp ek, d-mn
nou versyp ek
kyk’ie nou versyp ek, baby
kyk’ie nou versyp ek

kyk’ie girl dit was oooh yeah

[verse 1]
nou ons relationship was tydelik plus
ek kyk terug toe ons nog tydelik was
ek was ‘n gebruike en jy was my drug
die hammer by my kruisiging spyker my vas
ja jy was my heiland, my huil en my lag
jy was my crush, die skyf wat ek puff
vir my was jy die flame en jy skyn innie nag
ek was cool as ice maar jou flame maak my sag
en toe het jy verdwyn en die pyn was te tough
net die gedagte dat jy iemand anders date was enough
om my brein te betas want jy was my als
die roos in my tuin maar toe sny jy jou af – van my, okay
ek was ook to blame vir die twak
ek het ged-nk die liefde is ‘n game ek was laf
although het jy gego het die tyd my belas
met memories van jou, now i’ma slave to your love
i’ma slave to your love

[chorus]
way back was dit ek en jy, yeah
jy’t belowe jy wil net vermy he
in my drome sien ek hoe jy fade weg
jy’s weg en nou versyp ek, d-mn
way back was dit ek en jy, yeah
jy’t belowe jy wil net vermy he
in my drome sien ek hoe jy fade weg
jy’s weg en nou versyp ek, d-mn
nou versyp ek
kyk’ie nou versyp ek, baby
kyk’ie nou versyp ek

kyk’ie girl dit was oooh yeah

[outro]
nou versyp ek
kyk’ie nou versyp ek
kyk’ie girl dit was oooh yeah

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...