letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de stille waters - cream machine

Loading...

[verse 1]
uh, tjekkit
hulle bo blink en onder stink
laat my sommer d-nk aan kind
wat ek geken het, lorraine morrison
op skool was sy altyd dominant
wie so d-nk dat sy verkoop haar lyf vir minder as honderd rand
as die donkerte land staan sy op die straat
soos ‘n ornament pruik op haar kop
sy vermom want sy’s bang die mense recognize haar
sy realize dat haar service laat die ouens kom soos ‘n tournament
nog ‘n ding haar customers drukkit sonder condom in
kannit is dat sy aids het maar sy dowwel dom
verdomde kind het nou agtien geword en uhm
sy word deur ouer en getroude manne opgeklim
maar een aand terwyl sy alleen staan
op die corner van voortrekker road en providence
toe kom ‘n man en se sy naam is jonathan
sy wonder want die is haar pa, hier kom ‘n ding
hy herken haar nie omdat sy vir haar vermom het
en op daai oomblik is dit bekommernis wat sy ondervind
hy gee vir haar ‘n honderd rand
hy was nogals dronk
en uit sy kar uit se hy b-tch klim net fokken in
die kar se tires word gespin en lorraine morrison
het sagies gehuil in die motor in
haar oe was blink aan realiteit
en selfde tyd stop die motor in die bosse in
onderklere uit, vrommel dit op
en begin hulle twee se tonge bind
toe word die spot gevind
sy ryk aan sy mond hyt hom dronk gedrink
te dronk om te besef sy p-n-s is in sy dogter in
die next moment is die s-x over en verby
but toe sy opstaan val die bruik af
en die make up het gewas terwyl sy gehuil het
toe kyk hulle mekaar aan en dinge raak duidelik
na ‘n lank break vra hy vir haar
lorraine issit djy, sy se ja djy my pa
selfde tyd collapse sy en start toe die kar
en ry oor haar pa se kop
vra maar dis waar

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...