letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de rare steak - cream machine

Loading...

[intro]
ek is ‘n ander guy
ek is op daai ander vibes
ek vang net b-tterflies
ek vang net b-tterflies

[chorus]
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate

los maar die
as jy nie hot is nie
ek vang b-tterflies, nie motte nie
daai phenomenal poppentjies
sorry girl, jy goggit’ie
op ‘n beat word jou kop geskiet
die dop skop soos teams in n soccer league
die hond is hier
die hond is hier
kan jy asseblief sy kossies gee?
ek het honde liefde soos checkmate
take of the leash, laat ek jou reg byt
yor sy skree, ‘werk my’
terwyl ek ‘n bottel bier aan die nek gryp
ek kom delete jou soos backsp-ce
die klong hy lees jou soos essays
ek bom die lewe soos ‘n non-believer wat ‘n tronk se mure wil escape
[chorus]
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate

ek is ‘n ander guy
ek is op daai ander vibes
ek vang net b-tterflies
ek vang net b-tterflies
ja sy is fine, sy is pragtig
die winde waai my in my crush vas
hoor hoe grind my ratkas
ek vang b-tterflies allemagtig
wat is daai?
ha-ah wag wag
ek yuck ‘n taai
noem my haasdas
almal like op die number vibe
maar die style van rhyme doen ek lag lag
ha ha ha ha ha ha ha ha
laat ek klaar praat
ek wil skaaf daar by jou clutch plaat
die swart skaap van kaapstad
is klaar gevaarlik en wat wat
haters wil my afkraak
but ek pleister oor daai krake
back to back
soos ‘n tracksuit met
die stalaza van kappa
[chorus]
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate

ek sê ek sê
ek sê ek sê

[chorus]
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek weg kruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate
my ex lyk soos ‘n rare steak
en ek’s uit op daai mensvleis
skeptyd moet ek wegkruip
want daar’s oorgenoeg op my d-mn plate

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...