letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de can't stop me now - cream machine

Loading...

[verse 1]
cream machine, one time
kry dit in jou kop asof dit knowledge is
ek maak vir jou pap asof djy porridge is, kommie hierso
ek styg soos die drop syfer wat in college is
en ek bly op ‘n beat soos ‘n vis, punchlines
is stywer as ‘n ou man se tollie is
nadat daar v–gr- in sy koffie was
oh yes, djy kom met niks soos ‘n kommunis
in my ghetto lyk djy verdae en te obvious
what kind, money talk djy moet monitor
minute vir money talk kan ‘n man nie talk
ek is vannie kaap soos droe brood en ‘n bakkie pap
vannie kaap soos mammie wat vir pappie haat
vannie kaap soos pop skool dit makkie saak
vannie kaap soos unеmployed mense wat laaitiеs maak
vannie kaap soos bly nog altyd in mommy’s yard
soos die beste rappers ever is ekke vannie kaap
aweh

[verse 2]
ek is ‘n hotnot op ‘n mission
vermy is daar fokkel competision
i bomb all opposition
djy weet dan ek het ‘n [] vision
djy sien dan die cream is on top of division
jou division is soos small talk precision
en jou producer is dan fokkel sonder reason
[?]
unsigned soos morgan is ek freeman
hip-hop kop [?]
die klong stop niemand
[?]
die hotspot choke jou soos ‘n mond vol piesangs
maak s-m-n soos polsmoor se hardcore division
uitgesit by die kerk vermy thoughts op religion
weg gejag by die werk cause i talk van division
nou staan ek sterk die cream is in
[verse 3]

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...