letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de afdruk - cream machine

Loading...

[chorus] x2
ek sit die tv aan dars niks vermy my nie want
these days i’m not impress by nothing anymore
the same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts
en dan bring djy nuwe vuur en flam

[verse 1]
ek is not impress by nothing less
ek weet klaar what’s coming next
deesdae mekeer brasse growth net soos nutty dreads
copy cats, djy moet nog groei bru
ek floei soes karate steps
djy verwag respek vir jou party tracks
ja, dies ek, die argitek
dra die bat [?]
skip jou hele cd want soes weezy wil djy basies rap
en dai is easy want op tv sien djy al diе cr-p
skielik is dit for shizzy my nizzy mar djy is vannie flats
djy vat ‘n lucky guess еn volg oek net
djy is ‘n street fighter, ek bedoel street biter dai is all you get
ek drai dit oop asof dit volume het
loyal rappers spoil ekke soes toilette
ahoy, ekke destroy jou net

[chorus] x2
ek sit die tv aan dars niks vermy my nie want
these days i’m not impress by nothing anymore
the same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts
en dan bring djy nuwe vuur en flam
[verse 2]
idees word gerecycle follow die lead soes disciples
ek sien psychoes, mc’s [?]
van r&b sangers wat makkit aan wie is vital
ane man doen ‘n moon walk mar wiet hy wie is michael
cream is king miskien is die my title
op sewentien was ek die masjien
ek skiet ‘n [?] ek need ‘n rifle
die trigger finger cut soes ‘n [?]
oraito
beats word gevat en deur ‘n nuwe team recycle

[chorus] x2
ek sit die tv aan dars niks vermy my nie want
these days i’m not impress by nothing anymore
the same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts
en dan bring djy nuwe vuur en flam

[verse 3]
ek sit die tv aan op ‘n kanaal alles is te vaal, dames is te kaal
wit en swart is die colours van karakters issit al
watchit dar is kinnes, watch jou taal
want dis vullis as ministers asem haal
djy sien jouself innit amper soes mirrors [?]
soes ‘n spirit
sixthy seconds maak ‘n minute man van staal
ek vervullit die radio’s ek
[chorus] x2
ek sit die tv aan dars niks vermy my nie want
these days i’m not impress by nothing anymore
the same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts
en dan bring djy nuwe vuur en flam

[outro]
kykie basically ek heti ‘n problem met numbers wat gespeel word op die radio nie, man
maar moenie vermy twaalf uur die number speel
one o’clock speel djy weer die number nie
selfde met die acting in in suid afrika
vermy issit net die man act in 7de laan
hy act more weer in egoli
more skiet hulle ‘n movie ha act hy weer har
hulle maak vir tsotsi dai actors right hulle is in tsotsi
more sien djy vir jerusalem selfde actors
daars so baie talent man, verstaan djy
which means hulle recycle heeltyd talent
waar hulle kan, vat vannie younger laaities man
verstaan djy en dai maak my nogal mal aan die eenkant
but is orait
ek is uit

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...