letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de ons verheerlik u naam - congress musicfactory

Loading...

ons verheerlik u naam

[koor 1]
heer, ons verheerlik nou u naam
heer ons verheerlik nou u naam
ons gee aan u die glorie
aanbidding en prys
ons verheerlik nou u naam

[koor 2]
as een rondom u troon
verhef ons u en ons vereer u
magtige god en koning
mag u ewig heers
ons verheerlik nou u naam

[koor 1]
heer, ons verheerlik nou u naam
heer ons verheerlik nou u naam
ons gee aan u die glorie
aanbidding en prys
ons verheerlik nou u naam

[koor 2]
as een rondom u troon
verhef ons u en ons vereer u
magtige god en koning
mag u ewig heers
ons verheerlik nou u naam

[eindig]
magtige god en koning
mag u ewig heers
ons verheerlik nou u naam

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...