letra de ons verheerlik u - congress musicfactory
ons verheerlik u
[vers]
heer oor ons
sterke god
ons koning
daar’s niemand soos u
magtige god
regverdige
heilige heer
daar’s niemand soos u
[pre-koor 1]
ons verhef u naam
u’s waardig van ons lof en eer en
nou as een
lig ons ons hande
[koor]
om u te eer
ons loof en prys u naam
ons verheerlik u
verheerlik u heer
om u te eer
ons loof en prys u naam
ons verheerlik u
ons leef om u te loof
[vers]
heer oor ons
sterke god
ons koning
daar‘s niemand soos u
magtige god
regverdige
heilige god
daar’s niemand soos u
[pre-koor 2]
ge-trou-e god
u vergesel ons op die reis en
nou as een
lig ons ons hande
[koor]
om u te eer
ons loof en prys u naam
ons verheerlik u
verheerlik u heer
om u te eer
ons loof en prys u naam
ons verheerlik u
ons leef om u te
[koor]
om u te eer
ons loof en prys u naam
ons verheerlik u
verheerlik u heer
om u te eer
ons loof en prys u namm
ons verheerlik u
ons leef om u te loof
[eindig]
ons leef om u te loof
letras aleatórias
- jaydayoungan › letra de made the list - jaydayoungan
- odd john › letra de holyyy - odd john
- yngwie malmsteen › letra de in the dead of night - yngwie malmsteen
- izi › letra de più in alto* - izi
- twelve24 › letra de all the way - twelve24
- lil xtra › letra de blackout - lil xtra
- franco carter › letra de no culpable - franco carter
- ravageraps › letra de open up - ravageraps
- dopeboiavi › letra de wave - dopeboiavi
- the korgis › letra de love ain't too far away - the korgis