letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de sam fisher - chase lutron

Loading...

[intro]
uh, tjekkit

[verse 1]
masters vannie art en imagery
hulle na aap gimmicks

die industry oubaas hou vas aan die ou vlag
wat die show gun

wolfkraft op die forefront
offer als op tot dat slaapendis ontwaak
afrikaans ons taal
trauma vorm part van
coloured culture word gebruik soos ‘n p-rnstar
net plesier niks liefde, laat ons war start
plant die smart bombs tot die dag wat ons opblaas
[chorus]
ons is modern tech
conscious rap wolwe wat die grond bewerk
die’s vir mc’s
ons is modern tech
conscious rap wolwe wat die grond bewerk
vir producers wat vision het

[verse 2]

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...