letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de hanzo - chase lutron

Loading...

hanzo lyrics
[intro]
djy kannie beat ‘n klein bietjie drop vermy
uh

[verse 1]
vanuit ‘n lang lyn van kruis manne
in my are is ancient se grys hare
skryf anners vattie pyn van my struggle
gebruik dit as ‘n luidraad wat my stam kan vrymaak
[?]
die is ware colored art soes stained glass
spit uittie dungeons en flow siek soes vuil water
[?]
draf ‘n myl so noem my ‘n blade runner
vyande kry flamme stryd vanuit die palms van my hande
gryp en slaan gelyk soes ‘n man met vyf arms
change structures gelyk staande aan saint francis
gebruik die duiwel
verwyder my masker
djy lyk kry chase is die laaste braveheart
van die cape malay slawe

[chorus]
ons chant down babylon
lewe vir die music
en chant down babylon
gee dit virrie youth
en chant down babylon
chant down babylon
chant down babylon
chant down babylon
lewe vir die music
en chant down babylon
gee dit virrie youth
en chant down babylon
chant down babylon
ons weet wie ons is
en chant down babylon
[verse 2]
my pen is ‘n netherrealm waepon in ‘n battle
ek sêrrit self
my venom is stealth
heaven of hel
ek gesels net met vegters wat tiennie wêreld rebel
scorpion die undead warrior en half mens
trot met ‘n glorious audience innie star trek
[?]
engels sange echo by my grafbed
[?]
hip-hop in die kaap

ekse rough neck, kaapse vlakte aksent
my stam was vrek gemaak
but nou is ek ‘n blood bank
wat is ekke? ‘n artist, ‘n rapper
‘n [?] van my mense wat dwaal
in die gange van oppressors

[chorus]
ons chant down babylon
lewe vir die music
en chant down babylon
gee dit virrie youth
en chant down babylon
chant down babylon
chant down babylon
chant down babylon
lewe vir die music
en chant down babylon
gee dit virrie youth
en chant down babylon
chant down babylon
ons weet wie ons is
en chant down babylon
[outro]
isja, chase lutron
fife on the beat
wolfkraft productions
kykie, onthou wie djy is
onthou waar vanaf djy kom
onthou wie djy represent
en moenie vergiet’ie
die mission is sowaarlik great

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...