letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de bane - chase lutron

Loading...

bane lyrics
[intro]

[verse 1]
uh, tjekkit
as ek so kyk
lykkit ons bly in broefbuis
waar ‘n moet syp, tjoef snuif, groen pyp
rook of bloed kyk
om die pyn te verdoef
toe gekluis in die woestyn
my woede bly die toets druip
groen wyvelde is vêr van ons woon gebied
plek waar verlore siele in flatse en skole skiet
geketting innie oond wens ons kan hoogtes reach
getrap op die botem hier
mens wil net ‘n brood verdien
stress vir kroon hulle beset die koring fields
die wêreld het ons skoons vergiet
daar word gesê ons ancestors hettie spore nie
but ons is gebore kings
hulle’s smoor verlief op ons trauma
so hoor die lied
vanaf geboorte behoorlik gedoop in vuur
oorgegie aan die bose, djy was op die voorste seat
toe die bulldozers ons huise in ‘n oorwoud
en djy wone hoekom djy haat in ons oë in sien
[chorus] x2
kyk ons hier, ons daar
niemand kan ons stoppie
djy biede verstaan
vang’it soos ‘n tokkie
en sien wie is baas
ek wiet djy issie vol
ek sal jou feed mettie art

[verse 2]
in suid-afrika label hulle man ‘n coloured
‘n creation wat gemaak is uit baar van rape culture
krappe wat baklei in bucket met uit tande
suiplappe
verspreiders van drugs en lui b-st-rds
false native [?]
geframe innie dark [?]
bruin van my land was verwyd by die tafel
die pyn sal bedaar as bruin man vry gemaak is
uitgeskakel, ‘n prys gebetaal but gekry wat os vra
nou’s dit tyd om te vat
by die einde vannie dag
moet brusse wakker skrik en saam sleep
soek na die truth en spoeg op government se grafsteen
doenit virrie hartseer moedere wat swaar leef
boere op die plaas wat voeding virrie land gee
student innie klas wat die toekoms op die skaal weeg
movements innie straat wat die vloeke vannie past breuk
[chorus] x4
kyk ons hier, ons daar
niemand kan ons stoppie
djy biede verstaan
vang’it soes ‘n tokkie
en sien wie is baas
ek wiet djy issie vol
ek sal jou feed met’ie art

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...