letra de droom - casper ace
‘n meeu vlieg oor die see
teen die weskus, dis waar ek wil wees
vêr weg van die stad se gejaag
en die dreun van die groot masjien
dis nou tyd om my droom te deel
met die een wat my ken en my hart goed verstaan
dis net jy
bring jou liefde en ons is vry
wit en helder ligblou
daar’s ‘n huisie wat ons by die see kan bou
waar die branders breek teen die rotse
laat my sorge verdwyn en die son langer skyn
dis nou tyd om my droom te deel
met die een wat my ken en my hart goed verstaan
dis net jy
bring jou liefde en ons is vry
dis net jy
bring jou liefde en ons is vry
dis die groen van die riete wat groei in die vlei
dis die paddas se kwaak in die lug, dis die bye
wat soet heuning maak uit die oggend se blom
die belofte van somer wat altyd weer kom
dis die see, dis die sand, as die wind saggies waai
dis die traan in jou oog wat jou hart wil verraai
dis ‘n meisie met son op haar lyf wat baljaar
in die branders, en iemand wat skaamteloos staar
die gesig van die maan wat hier helder oordag
kom verskyn, sommer so, dis die wolke van bo
dis die reuk van die grond as die reën saggies val
dis die wind, dis die wind, dis die hemelse kind
dis die dans in jou lyf wat my in jou laat glo
die verhaal in jou soen, die geheim in jou oë
dis die druppels wat val, dis ‘n groot waterval, ‘n groot waterval, ‘n groot waterval
dis net jy
bring jou liefde en ons is vry
letras aleatórias
- miranda cosgrove › letra de shakespeare (acoustic mix) - miranda cosgrove
- eirik aas › letra de aldri - eirik aas
- perry como › letra de silver bells - perry como
- sidi › letra de i can't stay - sidi
- emery › letra de as your voice fades (acoustic) - emery
- twice › letra de polish - twice
- wyatt roberts › letra de shouldn't - wyatt roberts
- omen american band › letra de be my wench - omen (american band)
- delbyy › letra de 24 ore - delbyy
- riverkinn › letra de why did i even bother - riverkinn