letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de meisies soos jy - brendan peyper

Loading...

ek sukkel om weg te bly
weg te bly van jou
ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou

ek sukkel om sin te maak
is ons nou aan of af
dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf

ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
dis hoekom ek myself moet terughou as dit kom by meisies soos jy
is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
as gevolg van meisies soos jy
sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdiе deur
ek wens dat ek nеt weg kon bly
van meisies soos jy
sal iemand my kom red
soek jou nie langer in my bed
jou woorde is leeg en jou foon bly beset

gaan ek langer by jou bly
of gaan ek soek vir die regte een vir my
is ons bedoel of gaan ons beter kan kry

ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
dis hoekom ek myself moet terughou as dit kom by meisies soos jy
is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
as gevolg van meisies soos jy
sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
ek wens dat ek net weg kon bly
van meisies soos jy

meisies soos jy
van meisies soos jy
is dit my hart wat die swaarste ly sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer

as dit kom by meisies soos jy is dit my hart wat die swaarste ly
sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
as gevolg van meisies soos jy
sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
ek wens dat ek net weg kon bly
van meisies soos jy
meisies soos jy

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...