letra de insomnia - brendan peyper
stel my voor
aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi, sit jy links voor
ons kan cruise deur die nag, die radio’s sag
wie sou ooit kon d-nk dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek
wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen
insomnia
slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
insomnia
slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
droom oor hoе ek jou gaan kry
gee my net ‘n loer
na diе blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dans vloer
dis net ek en jy en ons gaan so bly
wie sou ooit kon d-nk dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek
wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen
insomnia
slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
insomnia
slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
droom oor hoe ek jou gaan kry
insomnia
wie sou ooit kon d-nk dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek
wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen
insomnia (insomnia)
slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry (soek jou lyfie by my)
insomnia
slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
droom oor hoe ek jou gaan kry
insomnia
letras aleatórias
- illo schieder › letra de wie oft du mich küsst - illo schieder
- manolita › letra de tomatos - manolita
- bianco › letra de scoria - bianco
- destiny lab › letra de the bohemian grove - destiny lab
- rodi z › letra de the past - rodi z
- thetitle › letra de thinking (in lo-fi) - thetitle
- lil g money › letra de composure - lil g money
- itsoktocry jimmy v › letra de pretty$tains - itsoktocry & jimmy v
- kevin godley › letra de bulletholes in the sky - kevin godley
- sigou › letra de trap 3zii | تراب عزي - sigou