letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de uurglas - bouwer bosch

Loading...

uurglas loop uit die lewe dans met my
op en af
heen en weer
deurmekaar
ek hoop ek sien jou weer

so wees nou
wees nou
hier naby my
los die wêreld
los die seer
dis net ek en jy

want tyd
is nie ons s’n nie
die lewe is nie herwinbaar
en tyd
is nie ons s’n nie
môre kan wag
want vandag is dit ek en jy
vandag is dit ek en jy
vandag is dit ek en jy
die lewe is nie herwinbaar nie
deel jou liefde uit
maar los oor vir jouself
vеrgewe vinnig
soen stadig
en leer uit jou seer

so wees nou
wees nou
hiеr naby my
los die wêreld
los die seer
dis net ek en jy

want tyd
is nie ons s’n nie
die lewe is nie herwinbaar
en tyd
is nie ons s’n nie
môre kan wag
want vandag is net ek en jy
vandag is dit ek en jy
vandag is dit ek en jy
die lewe is nie herwinbaar nie

smeek vir suurstof
ek asem jou in
gister’s se vyand
vandag se sonskyn bewyse
dat die skaduwee hier lewe gee
smeek vir suurstof
ek asem jou in
gister’s se vyand
vandag se sonskyn bewyse
dat die skaduwee hier lewe gee
lewe gee
lewe gee
lewe gee
lewe gee

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...