letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de lewe soos 'n laanie - biggy(sa)

Loading...

[intro]
ek wil ok lewe soos ‘n laanie
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
en ek wil ok lewe soos ‘n laanie
(making lekka money, spend it like it’s funny)
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
(stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie

[vers 1]
ek soek ‘n huis by die see al staan hy dol fokken leeg
ek soek ‘n kar in die driveway wat nie rerig beweeg
ek soek sushi en kreef ek soek my glas nooit leeg
ek soek klere en skoene vir elke dag van die week
ek soek goud om my nek ek soek goud in my bek
ek soek security as iemand net stop by my hek
ek soek ‘n pool op my dak ek soek geld in my sak
sodat ek kan koop wat ook al ek wil straight van die rak
ek soek party’s elke naweek in my tuin
net ek en my girl wat net sip aan champagne
ek soek om elke hoek ‘n fokken great dane
ek soek een van daai kaggels met die permanent flame
ek soek ‘n cellar met die beste fokken wyn
ek soek goue watches gepak op my kas in ‘n ry
ek soek diamonds en ruby’s op my chain
ek soek hoë mure sodat ek kan lewe in geheim

[koor]
ek wil ok lewe soos ‘n laanie
making lekke money spend it like it’s funny
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie

en ek wil ok lewe soos ‘n laanie
making lekke money spend it like it’s funny
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie

[vers 2]
ek soek ‘n huis in die berg met ‘n kanon op my dak
ek soek ‘n sniper wat 24/7 bo op dit sat
ek soek ‘n kar en ‘n trok, ‘n bus en ‘n van
ek soek ‘n plaas in my jard ‘n aap giraffe en ‘n perd
ek soek ‘n palys vir my ma en ‘n huis vir my pa
ek soek elke dag party’s but niemand verjaar
ek soek grills in my naam en ‘n mill in my naat
die mense sê my style is siek ek need ‘n pill in my naam
ek soek een in elke strain in my tuin
sodat ek en my brasse lekka elke dag meditate
ek soek daai cellar met die beste fokken wyn
en ‘n lekke lewe waar ons celebrate en entertain
ek soek ‘n taxi met bass ek soek ‘n sp-ce op ‘n sp-ce
ek soek ‘n dame wat my kan wys wat ha naam is en gooi
ek soek my naam op beskuit, caviar op my plate
ja ek wil ok soos ‘n laanie uitsteek in die tyd
gboy en big in die tyd julle word ge-eliminate
hulle sê soos illuminati because ons maak hulle wys
ek soek bacardie met ys, trans parties vi days
ek soek ‘n bar in my huis soos ‘n laanie gewys

[koor]
ek wil ok lewe soos ‘n laanie
making lekke money spend it like it’s funny
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie

en ek wil ok lewe soos ‘n laanie
making lekke money spend it like it’s funny
want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...