letras.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

letra de song for ellen pakkies - benjamin jephta

Loading...

los en naargeid vir nou
hy was sy gesig onder die lopende kraan
weerkaatsing in die spieël
vang die gestalte van ‘n vivd movement wat
vorentoe beweeg na die lig
een helfte silhouette
hy sien ‘n scar oor die gesig en check
waa’t hy die id geslaan
vra hom ‘n light en met die praat ‘n stem
smaak jy tik my gazi
ek het die beste op die mark vir jou
nai 25 al is dit ok my laastes
kom ons vertrap dit saam awe
ek en jou br-sse biza hulle tandjies en w-nge ons down en wat wat
ons skarrel laat aande
gaan hang in clubs
slaap? mxm ha is ‘n h-ssle
jy’s sommer heel naweek wat sê jy
woah woah
die aand raak al beter check steven
gee hom meer as die 25
yep hy’s eager

die eerste hit sif in sy long af
crystals pop in elke dose verdrie-dubbel chucks
tik is morsig
veral onder die youngsters, scope die stats, slight move val hulle
‘n kamikaze konsep gesaai met
wakkies globes met dit op die laanies se stove
tot op die tafels van die flatse
hoe gat daai number
ayeya moenie checki ons dala flat kos it’s like
ayeya moenie checki ons dala
he sit af dai tape man

is past 1 [?]
sy handpalms is kla aan die glas se bo kant
spat oor die counter
paranoia lat hom stutter die drugs
soos ‘n balaclava om sy hart
haibo ons is spot lights but fok daai
asof die [?] in die club omgee
s-x drugs violence [?]
next time
next time kom met ‘n appet-te van king kong
coz die spot laat jou knieë knoppe squeak van uit gevriet word
die sound die sound die sound knock vir steven unconscious
die bouncer kom af gekom gooi sy gat buitekant na ‘n shock treatment
but net da val hy plat
ek tel die screen skud en self destruct
coz help is te laat is manet ge-od

een vir die br-sse wat ok soontoe oppad is maar weet hulle wat kan gebeur
twee vir tannie wat haar laaties verdedig teen die gevare
but die straat vat hulle een vir een ja
mic check hip hop is aan die rise elke cypher step op
die wolf staan voor jou door stop
coz die is ‘n [?] gecontrol deur wicked minds
wees jouself, terwyl die res
terwyl die res agtervolg in silence

letras aleatórias

MAIS ACESSADOS

Loading...