letra de oppieplaas - bacchus nel
volg kronkelpad tot aan die buitekant
soos die kraai vlieg suid, lê die [plaas] verblyding
hierso het ek jou lief op die [dam] se wal
in ‘n vierkanthuis bly ek en al my bra’s
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons [vang]
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die [wind], blommekind
gevaarligte flikker, jy’s in jou twintigs
-gaschamber in jou -driveway en die hangman by jou [voordeur]
maar sê my, [glo] jy aan die -pixies
aan drome en drake en aan feetjies?
oppiе plaas,…oppie plaas
ja, die boerе wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s [verlore] in die wind, blommekind
dis vreemde vriende in my novylon [kombuis]
en ‘n -general electric [yskas] wat laat nag nog suis
en op die [stoof] staan ‘n pot vol kruie-tee
sê my wat d-nk jy van my nuwe idees
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
swart-en-wit-tv, -e-tv
en die plaaslyn is geknip so dit help nie ma [bel] nie
‘n silwer -hi-fi wat heeldag [lawaai]
en dokter hoffman [sorg] vir die -smiles
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
bob marley se gesig teen daai spierwit [muur]
en die -fullmoon van ‘n daggapyp wat die [aand] verlig
en op daai [tafel] speel ek en jy weer skaak
is dit jou skuif? wel, -check mate, my bra
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
daar lê in my arms in daai blouste, blouste [kamer]
en ek moet net vir jou sê: “dit was nooit my [plan] nie
maar soos in die [lewe] is alles hier net tydelik
jy’s opsoek na liefde, maar lus sal alles opfok”
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
-landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, dromekind
(- english)
letras aleatórias
- frith hilton › letra de cautious - frith hilton
- kauda › letra de mayflower - kauda
- seinabo sey › letra de yes - seinabo sey
- chiello › letra de algoritmo - chiello
- mango the only › letra de dork - mango the only
- ella langley › letra de don't we all (acoustic) - ella langley
- destroy lonely › letra de lifestyle - destroy lonely
- bizzy montana › letra de wegen mir dir - bizzy montana
- lil sip tomaslari › letra de ты не шаришь - lil sip & tomas&lari
- keer › letra de старые фото - keer